JOIN OUR MAILING LIST


 

Dr House vir al u Handymanwerk wat insluit aanbouings, herstelwerk, elektriesieën wat ook sertifikate kan doen en voorafbetaalmeters kan installeer, herstel van huishoudelike toebehore soos stowe, wasmasjiene en yskaste insluit, dreine oopmaak, waterlekke opspoor asook nuwe loodgieterswerk, teëler, verwer wat ook waterdigting en seël van dakke doen. Wil u dalk 'n badkamer, braai, lapa, sondek, kantoor, woonstel aanbou, veranderings aan u woning of kantoor aanbring? Dr House is u antwoord. Dr House kan selfs vir u 'n "Jungle Gym" bou en installeer. Enige werk groot of klein kan gedoen word teen billike pryse. Alle werk word gewaarborg en gedoen met trots. Ons sal nie u perseel verlaat tot u ten volle tevrede is nie! John Momberg is al deel van die Friday Club vanaf 2006 asook die Capital City Business Chamber vanaf 2011 en beskou sy naam as sy belangrikste bate veral by diè netwerkforums. Daarom kan u verseker wees van top kwaliteit werkmanskap! Hy was al betrokke by projekte van tot R65 000 000.00 en in 2011 betrokke by die Springbokrugby-speler, Pierre Spies se aanbouings en verbeterings aan sy gastehuis naby Loftus Versveld van bykans R1,000,000.00. Kontak ons gerus op 082 2545 181 of (012) 754 2175 vir 'n aangename ervaring om u woningof kantoor te verander en/of te verbeter.
Please contact the person above directly at the number above.




Back Back to top